Athule Inn - Rosebank
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Cradock Avenue, One Rosebank Building, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Athule Inn - Rosebank bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die metropolitaanse voorstad Rosebank, Johannesburg. Dit is 'n ideale keuse vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eiendom beskik oor drie pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n en suite-slaapkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Alle eenhede sluit bykomende geriewe soos slim-TV's, volledig toegeruste kombuise en komplimentêre WiFi-toegang in.
Die rustige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad, braai-areas, restaurant op die perseel en gimnasium kan geniet. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot toprestaurante, kunsgalerye en leefstyl-instansies, alles binne stapafstand. Met veilige parkeerplek vir jou voertuig kan jy uitsien na 'n rustige nagrus in Rosebank.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmar Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 37 Cradock Avenue, One Rosebank Building, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Cradock Avenue, One Rosebank Building, Johannesburg, 2196, Gauteng