At 85 on Church
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, ’n stapelbed, 'n bad agter 'n skerm, 'n toilet en 'n wasbak in 'n aparte kamer, en 'n ten volle toegeruste kombuis en eetarea. Die kothuis het 'n uitsig oor die swembad en beskik ook oor 'n buitestort. Daar is ’n kot vir ’n kind tot en met die ouderdom van 2 beskikbaar indien dit benodig word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Die verblyf bied slegs slaapplek aan geregustreerde gaste. Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers met waaiers, paneelverwarmers, muskietnette en toegang tot die breë stoep lei, en 3 badkamers. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en maak van 'n aparte badkamer gebruik. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe in. Maaltye kan by die etenstafel of op die stoep geniet word. Die sitarea het 'n houtstofie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gemeenskaplike buitebraaigeriewe en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Die verblyf bied slegs slaapplek aan geregustreerde gaste. Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang