Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 36

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Veilige, skoon, gemaklike verblyf en waarde vir geld. Netjiese oornagverblyf met alles wat nodig is. Ekstra koekies was 'n lekker bederf. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie Hoop ons sien gou weer

Stacey M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie baie lekker. Aircon was definitief 'n wenner. Baie stylvol en netjies. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut elke sent werd! Wat 'n absolute lekker plek om te bly! Alles was pynlik netjies, skoon, en die kamer se mooi dekor laat mens sommer tuis voel! Sonja was baie vriendelik, behulpsaam, en 'n mens-mens! Ek sal nie sommer weer op 'n ander plek bly as ek in Bloemfontein is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie, Laurika. Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle met elke Bloem trippie.

J. L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic service. More than expected. The owners were so friendly and the place was very nice, clean and there was everything we needed. We will go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you for staying with us. Awaiting your next visit.

Sonja B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Satisfied and returning customer. We had an amazing stay. At 36, it has beautiful units. The easy access from the N1 makes it the perfect stop for travellers. The fully equipped units make it also perfect for longer stays. And the hosts were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you Sonja Looking forward to your next visit.

Ashveer K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Comfy, spacious and welcoming. A true gem of a place. Home away from home. Sonja was kind and welcoming and a wonderful host. The accommodation was clean, spacious and welcoming. A wonderful overnight stay. Our family will be visiting soon. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Thank you. Looking forward to your next visit.

Nadia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese diens. Meer as verwag. Sal teruggaan. Baie lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie, Nadia. Was lekker om julle te ontmoet.

André H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Stil en rustig, sou net graag 'n skaduwie parkering (onderdak) verkies het. Kamer was ruim, netjies en skoon, al wat fout was ons kamer was nie skoongemaak nie, Sondag is ter verstaan, maar hoekom nie Maandag nie, ons het eers Dinsdag uitgeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie André Ons maak graag elke dag skoon as die kliënt dit versoek - Ons betree nie ons kliënte se privaat spasie op ons eie. Ons het bv die toiletsitplek wat gebreek het Saterdag aand na 19:00 laat vervang toe julle ons daarvan in kennis gestel het.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emile C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker oornag slaapplek. Baie lekker skoon blyplek om te oornag. Met lugreëling en veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie, Emile. Kom oornag gerus weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 147 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang