Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegaaibosch Country Lodge

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Assegaaibosch Country Lodge bied 'n onweerstaanbare pakket vir enige natuur- of gesinsvakansie, romantiese wegbreek, korporatiewe wegbreek, troue of funksie. Die lodge, tussen die welige Tsitsikamma-woude en uitgestrekte blou Kouga-bergreeks, is 130 km se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 107 km se ry vanaf Plettenbergbaai op die skilderagtige R62-snelweg geleë.

Die lodge is ook naby die suidelike poort van die Baviaanskloof Mega-reservaat geleë, 'n Wêrelderfenisgebied wat geskat is vir sy ryk biodiversiteit. Dit maak die lodge 'n ideale basis vanwaar begeleide toere, avontuuraktiwiteite en selfry-verkenning van die area aangepak kan word.

Die kamers is smaakvol gemeubileer om voorsiening te maak vir gaste se gerief. Die lodge bestaan uit 13 kamers wat rondom 'n swembad met 'n houtdek-area gebou is. Die herehuis beskik ook oor 6 addisionele kamers wat apart of die huis as geheel gehuur kan word.

Die badkamers is toegerus met unieke en gerieflike stortrakke en luukse toiletware. Terwyl elkeen van die kamers 'n televisiestel het, kan gaste die uitsig vanaf hul privaat balkon geniet. Sommige kamers kyk uit oor helder spatsels wilde, kleurvolle tuine terwyl ander uitloop op die ongerepte swembaddek met die berge in die verte.

Spesiale vasgestelde spyskaarte word weekliks geskep, met slegs die varsste produkte wat beskikbaar is. Die eetplek word ook gewissel volgens die weer, besprekings en beplande vasgestelde spyskaarte vir die week.

Gaste kan doendinge op die perseel geniet, soos tafeltennis en pooltafels, 'n swembad en 'n tennisbaan. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Assegaaibosch Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFBYXU5gyfzMQxyq0FeCcj9gjhrN2ZktT2HyL0Nmhyk0nPrflR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang