Aspire On Meier
Beskrywing
Hierdie selfsorg-duplekswoonstel is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis en -sitarea op die onderste verdieping sluit 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, 'n gemaklike rusbank en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel spog met skouspelagtige see- en rivier-uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Meier Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang