Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arukah

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arukah is op 'n kleinhoewe naby Riversdal, op pad na Oakdale, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat elk toegerus is met 'n kombuis, sitkamer, privaat badkamer en ingang.

Die wilgerbome en voëlgesang sorg vir 'n rustige atmosfeer, weg van enige stadsgejaag. Die selfsorg-eenhede bied 'n lieflike uitsig oor die Slapende Skoonheid-berge en die area het baie staproetes vir die kranige stappers.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Raylynne H
Saam met vriende
5.0
Awesome. It was really nice. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anje B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuiertjie! Baie lekker gebly. Vriende het die huis langsaan gehuur. Ideaal vir saamkuier en steeds elkeen eie privaatheid hê, aangesien dit t...
Sien meer
Aug 2024
Tremayne K
Saam met vriende
5.0
Farm living at its absolute best. Peace and quiet at its best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marizanne B
Gesin met klein kinders
5.0
Die verblyf het alles wat jy nodig het, met heerlike boeke om te lees en te koop. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap in die ...
Sien meer
Jan 2024
Paul D
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gewees. Lekker behalwe stortkop wat vervang moet word. Jy moet met jou hand vashou.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arukah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc7ae957e84e34822d957a37bfc414ab8d2bbe5caf27331b2b1558985c7f8fba5b33c5038db3ba509bea83ab61901011b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R323 Plot 30 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.078096525107 21.238851398492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang