Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Spa Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jo-anne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely overnight stay, everything perfect, the views magnificent. Lovely room, lovely views, just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende tydjie by Arniston Hotel. Arniston Spa Hotel was een van ons lekkerste ervarings gewees. Love die dorp en die hotel. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Lekkerste ontbyt en ander etes by die 2 restaurante. Gaan beslis weer en weer en weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The best view with the best service and food! Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pragtige see uitsig en trou venue. Ons het baie lekker gebly in die kamer so groot as 'n woonstel met 'n wonderlike see uitsig. Ons het ook daar getrou in die kelder. Dit was fantasties. Baie dankie aan Robbie en sy span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Mooiste ligging! Uitstekende ligging, kamers en spa! Al negatief was in die restaurant met baie van die items wat nie beskikbaar was nie, en ook nie gekommunikeer was nie - tot ons dit bestel het en hulle ons so half argeloos ingelig het dat dit nie beskikbaar was nie. Maar, wat ons bestel het, was heerlik! En beste ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Mooi ligging. Ja, dankie. Kamer was besonders ruim vir 'n hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie H
1 nag
4.4
Feb 2025

Room disappointing but everything else was great. Staff very nice. My sister and I were traveling together. In our special requests on the website, we booked a 2nd-floor room but were told there weren't any, so we were given a 1st-floor room. Then we requested 2 single beds, and we arrived to a King bed. It was rectified, but I would like to know who dropped the ball because it is unacceptable. Did the website not pass on the info, or was it the hotel who ignored the special request? So yes and no, would I recommend the hotel. Bathroom and balcony are shabby and do not warrant a R2,100 a night fee. View is spectacular. Breakfast incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Hoogs aanbeveelbaar. Wat 'n plesier. Vriendelike staf, pragtige ligging. Kamers se verbruiksgoedere in oorvloed en word altyd vervang. Die hotelbestuurder gee altyd eerste klas, persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZGY3ODg1LWViMWMtNGQ1MC05MWMyLThkOWNiZDhkZGMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 1 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.667448145894 20.23158878088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang