Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Seaside Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Most enjoyable. Very convenient and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag
5.0
Feb 2025

Fantastic, peaceful. It was lovely. Very clean and spacious unit. Walking distance from the beach. Hotel on the sea - walking distance to grab something to eat and drink at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
Arniston Seaside Cottages
Thank you for your beautiful review. We hope to see you again.

Harry H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons is wat sommige mense bejaardes noem, en was op 'n kort toertjie van ons eie. Baie lekker - gerieflike, goed toegeruste eenheid in 'n stil en veilige omgewing en binne stapafstand van die strand, hotel en die skilderagtige en historiese Kassiesbaai. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die plek het al ons boksies getik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing! Amazing! The staff were welcoming and keen to assist with anything we needed. We only stayed for 2 nights, but will definitely be booking there for longer periods next time. Our room (2D) had the best view of the ocean and the dunes with the sunset at night. The water pressure in the shower was incredible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
Arniston Seaside Cottages
Good day Thank you for your nice review. Hope to see you again.

Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Die dorpie is pragtig. Baie stil. Strand en strate is mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meranda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Baie lekker verblyf! Lieflike bekostigbare netjiese eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Baie rustig gewees. Baie lekker gewees en sal definitief weer bespreek. Alles was mooi skoon en netjies. Die huis het ook alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mary
Arniston Seaside Cottages
Goeie dag Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons hoop om u weer te sien.

Neil M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Enjoyable. We had a good stay at the cottage. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Clean, comfortable with friendly staff, but no discount for pensioners. Clean and comfortable stay. Very friendly and helpful staff. Only complaint is that there was no pensioner discount, so we found it very pricey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Mary
Arniston Seaside Cottages
Thank you for your review, we are working on a discount for pensioners.

Helene V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Dorpie steel mens se hart. Baie basiese, maar heel gemaklike verblyf. 'n Paar baie vriendelike en behulpsame mense wat daar werk.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mary
Arniston Seaside Cottages
Goeie more Baie dankie vir die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huxhamstraat 12, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlswmNQOdj94MIVsfanpyVkwMUlfOArZE3HBPPFohahDxsZhz1M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 12 Huxham Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -34.667089156396 20.230511017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang