Arniston Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2025 tot 27 Mrt 2025.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2025 tot 27 Mrt 2025.
Prys sluit in
- Arniston Cottage
- Selfsorg.
- Kassiesbaai Vakansiewoonstel
- Selfsorg.
- Die Waenhuis
- Selfsorg.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletware saambring.
Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is. Van die huise is naby mekaar. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe.
Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang