Apartment 26 on Beach
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R2000 is met aankoms betaalbaar. Dit sal na 'n dag of 2 nadat gaste vertrek het aan hulle terugbetaal word, minus die breekskade wat aangemeld of opgemerk word.
Hierdie is 'n selfsorgwoonstel en geen dienste word tydens gaste se besoek aangebied nie. Ons het egter iemand op die perseel wat enige tyd kan help indien gaste vrae het. Sy is op die perseel tydens kantoorure, maar is ook 24 uur bereikbaar as daar 'n noodgeval is.
Gratis WiFi in die woonstel.
Geen daaglikse skoonmaakdiens nie, maar jy kan dit met die agent reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang