Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ant’s Nest

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 990 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Ant's Nest toon 'n luukse leefarea in 'n smaakvol versierde vakansiehuis met 'n plaasopstal-patio wat oor die swembad en privaat tuin uitkyk. Dit is in Voelklip geleë net 'n kort entjie se ry vanaf Hermanus Sentraal. Hierdie kunsliefhebber se paradys bied baie ruimtes binne en buite vir familie en vriende om te ontspan en te vermaak.

Die hoofhuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, terwyl die aparte kothuis 1 slaapkamer en 1 badkamer het. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, instapkas, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n aangrensende badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is oorkant hierdie gedeelde badkamer geleë en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Slaapkamers 4 en 5 is op die eerste verdieping geleë en deel 'n privaat TV-sitkamer wat ideaal is vir kindervermaak. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n stapelbed het wat ook volwassenes kan akkommodeer. Die gedeelde badkamer by die TV-sitkamer het 'n ruim stort en bad, wasbak en toilet. 'n Sesde kothuiskamer is in die agtertuin geleë en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en is ideaal vir fliekvermaak en beskik oor 'n slim-TV. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer dien ook as 'n wasarea. Vars linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer met 'n kaggel in, alles gekoppel aan die groot patio-area. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die patio beskik oor 'n ingeboude braai, 'n onderdak-al fresco-eettafel en 'n gemaklike sitarea. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi, 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix in. Gaste kry veilige parkeerplek vir 2 motors op die perseel.

Die ligging bied toegang tot strande, 'n aantal restaurante, kunsgalerye en koffiewinkels. Dit is ook nie ver van die strandmeer en skilderagtige stap- en bergfietsroetes op die berg af nie.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 990
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 7 990
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 3, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa158c875a5656389715e5cc3d0f7c20245f54517be186324d8664928fa5ce1b423fc55d8627611155cf6fca77425920b4a50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 990 per nag (plek vir 11) 3 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.401008883855 19.273071909822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang