Annis Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 15, Riebeek-Kasteel, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Annis Nest is in historiese Riebeek Kasteel geleë en bied 'n afgesonderde toevlugsoord, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en koffie- en teestasie. 'n Nespresso-koffiepeulmasjien is ook beskikbaar, koffiepeule word nie voorsien nie. 'n Houtkaggel en 'n knus sitarea is ook beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio geniet wat oor die braai-area uitkyk. Veilige parkeerplek is regdeur die verblyf ingesluit. Vir diegene wat wil verken, is Riebeek Valley Winery 1,3 km ver, en De Oude Kerk Museum is 1,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Evelyne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Parkstraat 15, Riebeek-Kasteel, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Annis Nest het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 15, Riebeek-Kasteel, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang