Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anju Self-Catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anju Self-Catering is 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Goede Hoop, Strand. Die sentrale ligging maak dit 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed, 2 hoërugstoele, 'n klerekas en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Vir gastevermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n patio met buitesitplek, en gaste het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe, asook 'n gedeelde swembad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke, en die eiendom is omhein met elektriese heinings, wat ekstra sekuriteit bied. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums, restaurante en die N2.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sandra W
Saam met lewensmaat
5.0
As ek moet sê, mense, julle sal nooit spyt wees as julle die plek moet boek nie. Ek en my man het daar gebly vir drie dae, maar ek moet sê die gasvrou...
Sien meer
Jan 2025
Raquel H
Saam met lewensmaat
5.0
We had an amazing time. What an awesome getaway! We had so much fun. The place was beautiful and quiet and the pool was great. Would de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sandra W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker om daar te bly. As ek moet weer 'n plek soek, sal ek weer gaan. Ek en my man het twee dae daar gebly, maar ek moet sê dit was baie...
Sien meer
Des 2024
Nicole J
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly host and enjoyed our stay a lot. Very friendly host. Very cosy and quiet area. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Delmé H
5.0
Rustig en veilig met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Skoon en netjies. Baie rustig en stil. Weg van die verkeer. Na genoeg aan alles wat jy nodig...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anju Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a01fb670185effaa410e09216257a5d9c0864f8944b3c85d426ed45718a9d8857db675ac73f3b9ecd76a40a0929aa6a9eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 FA Venter Close Goede Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.098142775322 18.828820946321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang