Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anderland - De Oude Melkstal

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas geleë op die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Met 'n oorvloed staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en gasheer van die jaarlikse Aardklopsfees, het Potchefstroom genoeg om besoekers die hele jaar besig te hou.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 7 en suite-eenhede en 'n wittebroodsuite. Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed en die ander eenhede is almal ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenhede sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke in.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Gaste is welkom om te stap, fietsry, vis te vang of pieknieks op die plaas te geniet.

Gaste kan toere deur verskeie museums of historiese besienswaardighede, voetslaan, gholf, vlotvaart, inkopies, abseil en bergklim in Potchefstroom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Anderland - De Oude Melkstal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang