Alistair House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jan 2025 tot 28 Mrt 2025.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg met koffiestasie.
Huisreëls
'n Troeteldierfooi van R150 is van toepassing.
Rook word nie in die huis toegelaat nie.
Diere mag asb. nie die meubels of beddegoed vuilmaak of kou nie.
Indien gaste self wil uitklok, kan hulle die sleutels in die posbus, links op die heining, los.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang