Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldo 315

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 R4 240 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Aldo 315 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus vakansievilla met 'n kontemporêre plaashuis-gevoel, geleë in 'n pragtige welige tuin. Dit is in Voëlklip in Hermanus geleë, net 'n entjie se ry vanaf Grotto-strand.

Die rustieke huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 in die hoofhuis is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot die tuin. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot die tuin, en die derde slaapkamer is 'n kinderslaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is, geskik vir jong kinders wat naby hul ouers moet wees. Die slaapkamers het toegang tot 2 gedeelde badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is in die kothuis en is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het toegang tot die tuin, sowel as sytrappies na 'n oulike boomtop-dakterras.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n elektriese kookplaat en oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, 'n koffiefiltermasjien, en 'n skottelgoedwasser, asook skoonmaakmiddels. In die sitkamer is 'n slim-TV, 'n sitkamerboontjiesak en 'n houtvuurkaggel.

Gaste kan die privaat tuin, die buitelug-sitarea vir alfresco-eet, die sonnige dakterras en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Boonop is daar plek vir kajak- en branderplankry-berging sou dit nodig wees.

Die ligging bied toegang tot strande, verskeie restaurante, kunsgalerye en koffiewinkels. Dit is ook nie ver van die strandmeer en skilderagtige stap- en bergfietsroetes op die berg af nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aldo 315 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 300
R 5 300 R 4 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 300
R 5 300 R 4 240
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80850d2aecc4bae5ee5faffe8b732c222514fbabe31808dc65c8efb0febad6c86d7ac8024a48751f27e0130102cd09cc530e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 300 nouVanaf R4 240 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 315 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411255489805 19.299528411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang