Alabama
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alabama bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in die middedorp in Witsand. Die kothuis bied oorgenoeg spasie en 'n binnebraai en vermaakarea.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasoond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die braai- en vermaakarea is weswaarts, met groot skuifdeure om 'n buiteluggevoel met uitsigte oor die plaasgrond te bied. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir motors en bote.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Alabama het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang