Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akzente

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akzente bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens en bied panoramiese uitsigte oor die vallei en berge, ideaal vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.

Verblyf word gebied in 3 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede, almal met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n eet- en sitarea, asook privaat patio's met braaigeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van 'n gedeelde tafeltennistafel en 'n kinderspeelgrond. Verken Clarens se kunsgalerye, winkels en restaurante, alles binne stapafstand. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elrisa T
5.0
Ontspannend, rustig en goed vir my siel. Pragtig ingerigte eenheid met goeie uitsig op berge. Die stort is baie oulik. Vriendelike diens. Ons het lekk...
Sien meer
Jan 2025
Pieter B
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjiese eenheid. Baie lekker gebly, sal weer kom.
Des 2024
Chantel E
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place with ample space and everything that you need. Walking distance to the square, and local shops. Restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Liezl V
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, gerieflik en super-skoon verblyf. Ons het heerlik by Akzente gebly! Britta is so vriendelik en hulpvaardig gewees, ons het dadelik tuis gevoel...
Sien meer
Sep 2024
Collette H
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. Wonderful. Accommodation was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Britta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Akzente het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang