Akabeko Boutique Hotel
Beskrywing
Hierdie ruim suites kyk na die Hopperivier en is stylvol gemeubileer met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Geriewe wat by hierdie luukse suites ingesluit is, is platskerm-TV's met DVD-spelers en DStv-kyk, badjas, pantoffels, kluise in die kamer, haardroërs, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook 'n dek om die pragtige tuine en rivier-uitsigte te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Hou asb. die vuur in die kaggel klein.
Beperk asb. geraasvlakke sodat dit nie ander gaste steur nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang