Afrique Karoo Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Afrique Karoo Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Carnarvon, Noord-Kaap, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 5 gerieflik gemeubileerde eenhede wat elk 3 of 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eenhede het 'n oopplan-slaaparea wat met 'n dubbel- en enkelbed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl 1 van die eenhede 'n stort-oor-bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale in die slaapkamer beskikbaar, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Elke eenheid het 'n patio met buitesitplek en privaat braaigeriewe.
Die eenhede word op weeksdae gediens en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Afrique Karoo Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang