Afrique Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kom ervaar Upington se bes bewaarde geheim en 'n gewaardeerde bly- of toevlugsoord, Afrique Gastehuis, 'n hemelse tuiste. Jou gashere heet jou hartlik welkom in hul stil en rustige omgewing. Geniet die ontspanne atmosfeer, terwyl dit steeds binne 'n kort afstand na Upington se sentrale sakekern is.
Neem asseblief kennis dat die gastehuis sonkrag het om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die gastehuis bestaan uit 6 en suite-kamers, almal stylvol en etnies versier, met óf koningingrootte- óf dubbelbeddens met enkelbeddens. Van die geriewe sluit 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas, lugversorging, TV, DStv en elektriese kombers in. Elke kamer het verskillende geriewe.
Ons bied ook 'n lughawependeldiens, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Afrique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap