Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa's Eden Guesthouse

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Africa's Eden Guesthouse is 'n landgoed van 2 hektaar wat langs 'n klein groen gordel geleë is wat tot by Worlds View loop en tussen 2 strome vasgekruip is. Die stad is net 2,5 km ver.

Die verblyf bestaan uit 6 eenhede wat elk aparte ingange en en suite-badkamers het. Al die eenhede beskik oor 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, plafonwaaiers, muurverwarmers, kombuisies en gratis WiFi.

Die welige tuin is 'n paradys vir voëls, selfs die meer eksotiese voëls, soos die Purple Crested Loerie, Burchelll's Coucal en Buff Spotted Flufftail. Gaste kan van die tennisbaan en swembad gebruik maak.

Ideaal geleë net 'n hanetreetjie van die meeste van die groot geleentheidsplekke af. Die begin van die Comrades Marathon, die bekende Duzi-kanomarathon, gholfbane, die afdraande-fietsrybane by Cascades, BMX by die Oval, en rolbalbane is van die sportgeriewe in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Urcilla S
Saam met vriende
5.0
Beautiful, tranquil, calming, clean and affordable. Africa Eden is a beautiful place to stay; it is so tranquil and calming that you wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Magritha J
Gesin met klein kinders
5.0
Waterstroompie laat jou dink aan Ps. 23. Perfek! Die tuin is 'n lushof, die eienaars is ongelooflik vriendelik en dierbaar! Wens ons het meer tyd geha...
Sien meer
Mrt 2024
Louis V
4.4
Rustig en ontspannend. Ja. Die ontvangs was vriendelik. Dit was baie rustig en stil. Die stroompie skep 'n bos atmosfeer. Die beddens het lekker gesla...
Sien meer
Jun 2024
Andre V
Saam met vriende
4.4
Ontspanning en rustigheid op sy beste. Ons het 'n ongelooflike naweek-wegbreek geniet by die Africa's Eden Guesthouse - 'n wonderlike "change-of-scene...
Sien meer
Feb 2024
Jolanda H
Besigheidsreis
4.0
Rustig en baie mooi. Baie rustig pragtige omgewing.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Africa's Eden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUzH1M2PF8C5cobysicpHEh3Tt68akAKFW5PXKkQimLkbUbeZgL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 30 Taunton Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.596246233614 30.359207153287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang