African Dawn B&B
Beskrywing
Kamer 3 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging met verhitting en verkoeling en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware word voorsien gedurende jou verblyf. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging met verhitting en verkoeling en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die kombuisie het 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoep met uitsigte oor die tuin. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang