Adderley House Guest Accommodation
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Verder is daar vinnige internet, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping van die ou Kaapse-Hollandse huis en word via trappe bereik. Die stoep word met kamer 2 gedeel. Die kamer het 'n pragtige uitsig op Robertson se berge en daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping van die ou Kaapse-Hollandse huis en word via trappe bereik. Die stoep word met kamer 1 gedeel. Die kamer het 'n pragtige uitsig op Robertson se berge en daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Verder is daar vinnige internet, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Verder is daar vinnige internet, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Verder is daar vinnige internet, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskas insluit.
Huisreëls
- Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
- Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
- Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar toegelaat buite waar rookbakke geplaas word.
- Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die eiendom.
- Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
- 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang