Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adderley House Guest Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Adderley House Guest Accommodation is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis en bied gaste lieflike kamers in Robertson.

Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die kamers is toegerus met hoëspoed-internettoegang, mini-yskaste, mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe, asook slim-TV's.

Die kamers word verbind deur 'n skaduryke binnehof, en gaste kan in die tuin ontspan. Parkeerplek is beskikbaar.

Robertson bied aan gaste olyfolie en wynproe by die landgoedere in die area, wynvaarte en 4x4-roetes, asook besienswaardighede wat wissel van verskeie nasionale monumente en die Sheilam Cactus Garden and Kwekery wat die tuiste van meer as 2000 spesies plante is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adat V
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjiemooi netjiese kamer met vriendelike hulp. Sal definitief die gastehuis aanbeveel. Pragtige netjiese kamer. Was so vriendelik hanteer per Whats...
Sien meer
Feb 2025
Sophia M
Saam met lewensmaat
5.0
True home away from home. The host is incredibly kind, and the space is spotless. Adderley House Guest House truly feels like a home aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tertia D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Ja, baie lekker gebly.
Jan 2025
Janene K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelukkig eers die laaste nag die yskas, ketel en mikrogolf ontdek. Dit was heerlik. Sal definitief weer daar bly.
Des 2024
Tharina C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en veilige oornag akkommodasie. Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adderley House Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 73, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6826102d34bd77e4b2d2b7a521d0e654710b5c63d8b64694a4935d3024f703ae44d4db38099f42c91dd5b599cf39701b4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.801902195712 19.87621486187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang