Accommodation Dios Eterno
Beskrywing
Die dubbelkamers het slaapplek vir twee gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is beskikbaar in elke kamer. Buite kan gaste 'n patio geniet wat uitkyk oor ons nuut aangeplante tuin, wat nog aan die gang is. Die patio sluit sitplek buite, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gasheer gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die enkelkamers het slaapplek vir 1 gaste en is ingerig met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is in elke kamer beskikbaar. Buite kan gaste 'n patio geniet wat uitkyk oor ons nuut aangeplante tuin, wat nog aan die gang is. Die patio sluit sitplek buite, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gasheer gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang