AC524 - Possession Island 49
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Possession Island 48, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R3 978 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
AC524 - Possession Island 49 is 'n moderne gesinshuis geleë in die Waterfront-omgewing in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die huis is naby Platz Am Meer winkelsentrum sowel as die strand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 79
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Possession Island 48, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC524 - Possession Island 49 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Possession Island 48, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang