AC021 - On The Beach 19
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 634 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC021 - On The Beach 19 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n moderne aanraking, geleë in die veilige On The Beach-kompleks in Swakopmund. On The Beach sê alles, hierdie versteekte klein juweel is 6 km buite die dorp geleë en ideaal vir besoekers wat so na as moontlik aan die strand wil wees.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4 en 'n binnebraai.
Die leefarea maak oop na 'n lieflike groot stoep met 'n beperkte see-uitsig en buite-eetmeubels. Dit is ideaal vir gaste wat 'n spasie benodig waar hulle buite kan sit en die seebriesie kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 79
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang