Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Zeezicht

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aandvari Zeezicht is 'n elegante woonstel op die eerste verdieping wat aan die strandfront van Blouberg geleë is. Blouberg is 'n gewilde ligging en binne maklike bereik van bekende besienswaardighede, insluitend Robbeneiland, V&A-waterfront en Tafelberg.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat geskik is om tot 4 gaste te akkommodeer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en uitsigte oor die see en Tafelberg. Slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en het 'n etenstafel met slaapplek vir 6 gaste. Die moderne badkamer is toegerus met 'n bad en oorhoofse stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Openview HD-kanale in. 'n Kabelverbinding word voorsien vir gaste wat hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart wil saambring.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek in.

Neem asseblief kennis dat die maksimum besetting vir hierdie eenheid 4 volwassenes is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Edith J
5.0
The stay was fabulous. The stay was awesome. Everyone is still raving about it. Everyone had a fabulous time and the owners were so fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Annelie G
Gesin met tieners
5.0
Rustig en lekker. Heerlik gebly, fantastiese ligging.
Feb 2025
Tania V
5.0
Puik! Sal beslis aanbeveel. Netjies en skoon, veilig, pragtige uitsig. Goed geleë.
Nov 2024
Ulande D
Gesin met klein kinders
5.0
Betse view. Was baie lekker. Die view was uit die boonste boekke. Kon nie vir 'n better view gevra het nie. Plek was netjies en skoon. Kort net 'n bie...
Sien meer
Jun 2024
Natalie H
Gesin met tieners
5.0
Stunning, calming, relaxing. The stay was amazing, the only downside is that there wasn't free WiFi. Having teenagers who are on their ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 186

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Zeezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht, Beach Boulevard 30, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb084c9941e2873925680fdb0d083391dfdb7093f23b78e9761bbfffecd634d6a744957c292fdc623da6a418729fac327d139?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Zeezicht 30 Beach Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.818224549377 18.474774062633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang