Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Loft On Jocks

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2825, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Loft on Jocks is in die hartjie van Bettysbaai geleë en bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel met asemrowende uitsigte oor Jocksbaai.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan skemerkelkies geniet op die balkon wat oor die see-uitsigte en privaat braai-area uitkyk. Vir diegene wat die area wil verken, is Jocksbaai-strand binne stapafstand, terwyl Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin 1,1 km ver is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans & Andrea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Clarence-rylaan 2825, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Loft On Jocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2825, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1bfe80f5e50897a2984d3f6ec3ee846e7c3d0b24773d7d2047384d19968f051e30a60559fff4ba341afbfcfec17768712ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2825 Clarence Drive Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3541256 18.9335324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang