'n Oerwoudhuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die eienaars woon in 'n aparte eenheid op die perseel en is beskikbaar om gaste by te staan.
Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is. Gaste moet ander inwoners en bure respekteer. Oormatige geraas, slegte gedrag of onwettige aktiwiteite kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling. Die gastehuis behou die reg voor om 'n gas se verblyf sonder 'n terugbetaling te beëindig indien hulle 'n bedreiging inhou of weier om aan eiendomsreëls te voldoen.
Linne en/of handdoeke kan op versoek vervang word vir gaste wat vir meer as 4 dae bespreek het.
Die maksimum aantal gaste is 8. Bykomende gaste buite die bespreking word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Gaste moet verseker dat die eiendom en meubels in 'n goeie toestand onderhou word.
Enige skade of ontbrekende items sal teen die gaste se rekening gehef word.
Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade aan persoonlike besittings tydens die gaste se verblyf nie.
Deur 'n bespreking te maak, bevestig gaste hul aanvaarding van hierdie bepalings en stem in om aan die reëls te voldoen. Versuim om die reëls na te kom, kan lei tot die beëindiging van die verblyf sonder 'n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Nederburg Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang