904 Hawaan View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
904 Hawaan View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Umhlanga en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, waarvan een 'n bad het. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegrus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Die balkon het eetplek en 'n gasbraai. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 158
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang