80 Surf Bay Sands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
80 Surf Bay Sands is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer met 'n onderdakparkeerplek voor die eenheid, wat dit geriefliker maak vir gesinne met klein kinders of bejaarde gaste. Dit het 'n voetgangerhek wat na die strand lei en is minder as 1 km vanaf St. Michael's-swemstrand.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 'n omheinde patio wat met 'n dubbelbed gemeubileer is. Daar is 2 badkamers waarvan 1 met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is, terwyl die ander met 'n bad, toilet en wasbak toegerus is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. 'n TV met DStv is beskikbaar.
Die Surf Bay Sands-kompleks bied twee buite swembaddens, trampoliens, 'n speelgrond, 'n mini putt-putt baan, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 80 Surf Bay Sands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cowrie- en Marinerylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang