Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hoogs aanbeveelbaar, skoon alles wat jy wil hê met 'n swembad. Weereens baie lekker gebly, skoon netjies, veilig met 'n goeie restaurant net oorkant die straat. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Danie O
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Heerlike eenheid met veilige parkering, maar ongelukkig het die bure baie lawaai. Eenheid is ruim, goed toegerus met privaat swembad. Lugversorgers in al die vertrekke. Skoon en netjies. Veilige, toesluit motorhuis vir parkering. Restaurant oorkant die straat, hoef dus nerens heen te ry of te loop nie. Braai fasiliteite beskikbaar. Geen WiFi, iets wat vandag meestal standaard is. Ongelukkig was die bure langsaan baie lawaaierig - harde musiek, geskreeu, gesing. Ons het dus nie 'n rustige Saterdag aand na 'n lang rit vanaf Gauteng gehad nie. Toe ons dit opvolg met die persoon aan diens, is ons meegedeel dat daar ongelukkig niks aan gedoen kan word nie. Geen verdere hulp, advies of opvolg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
6 Parsonage Street - De Kothuize
Goeie dag Danie, ek was van diens af die naweek, maar Ina het my meegedeel van die geraas. Ek het dadelik vir Smhart sekuriteit geskakel om te gaan kyk, maar omdat dit vroeg in die aand was kon hulle nie veel uithaal nie. Ek het 10:15 se kant self soontoe gery en toe was alles doodstil. Dis nou ongelukkig die een huis daar wat nie aan ons behoort nie. Ek is jammer oor die slegte ervaring, en wil darem ook net sê, dit gebeur bitter min. Groete, Linda Nel

Paul P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Quaint, clean and well equipped. Wonderfully restored residence which was ideal for 2 couples to share. Conveniently situated close to restaurants and attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Mooi huis, goeie ligging. Mooi huis, goeie ligging, baie netjies, maklike inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Beste nagrus. Heerlik gekuier. Ons sou meer wou kuier. Dorp is so skoon en so mooi. 6 Parsonage Street - De Kothuize is so oulik en ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Wens ons kon langer bly. Baie dankie aan LekkeSlaap met julle uiterse behulpsame diens toe ons datums verander het. Julle was spoedig en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Ouwêreldse sjarme! Keurige interieur uit die boonste rakke. Ons het op 'n báie warm middag in Graaff-Reinet aangekom en vind toe hierdie heerlike kothuis het in elke vertrek 'n lugversorger én 'n swembad in die binnehof! Nodeloos om te sê, ons het die middag deurgebring in die silwerskoon en heerlike koel swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heiletta K
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2021

Prima. Pragtige plek. Dierbare, hartlike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlik. Gerieflik. Mooi. Pragtige historiese huisie. Heerlike swembad om in af te koel. Die enigste negatiewe kritiek: Dit word geadverteer as troeteldiervriendelik, maar daar is green gras vir hondjies nie. Ons kon nie net die deur vir ons hond ooplaat om 'n draai te gaan loop nie, ons moes fisies elke keer saam met haar buitentoe gaan om die hekkie oop te maak, sodat sy op 'n klein stukkie grond tussen laventelbosse 'n draai kon loop. Ons het vantevore in een van De Kothuize oornag wat 'n groot erf gehad het, wat in my opinie werklik troeteldiervriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Lekker verblyf. Goed toegerus o.a. met koffiefiltermasjien. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 260

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 6, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8b506e00738487e934c10494580825613e1b555e0125b61943e2eb656bdf190cb9d9ea4883a2172c1c835a916ce2fd6e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 6 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.25125341163 24.538074636909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang