Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

6 On Bloumagriet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 On Bloumagriet is 'n bekoorlike vakansiehuis in Britannia Beach Estate in St Helenabaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansie naby die strand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke slaapkamer het lugversorging. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n TV.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en sluit 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n slim-TV en 2 gemaklike rusbanke in. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek geniet. Die eiendom is stapafstand vanaf Britanniabaai-strand en is welbekend vir doendinge soos kajakvaart en bootritte indien jy jou boot wil saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 On Bloumagriet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloumagrietsingel 6, Britannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59156456a9fd502910e1baa8a5b3d0a06413f9601d2aa056aaf92bbf51c48b9f5e983c1cc74d64c279235ab1d665a5ecdb55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 6 Bloumagriet Crescent Britannia Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.7279603718 17.949425737959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456