Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Oceantide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-weg 26, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 Oceantide is 'n knus en oulike selfsorgwoonstel in 'n bekoorlike gebou in die hartjie van Seepunt. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit in 'n lewendige area geleë is en stapafstand vanaf die gewilde Seepunt Promenade is.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Skerp skoon linne en word voorsien.

Van die slaapkamerarea af lei 'n knus sitkamer met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Boonop is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Deur die skuifdeure van die sitkamer is daar 'n lieflike balkon met 'n tafel en 2 stoele wat 'n ideale plek is vir 'n ontspanne oggendkoffie voordat jy jou dag in die Moederstad begin. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike vermaakarea met sitplek en 'n binnenshuise swembad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emily Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • London-weg 26, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Oceantide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-weg 26, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA073c832e6c9d3deb24b39329de4eea249b0eee3a7de3f9ba2bf1c180901aad90a64ee1cbf1ac1347c8efafa40fc696574d98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 26 London Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9128758 18.3908245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang