54 on Middle
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
54 on Middle is 'n erfenis-Kaapse kothuis in die hartjie van Graaff-Reinet, wat die perfekte plek bied vir 'n Karoo-wegbreek saam met vriende of familie.
Die lieflike kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n buitesitarea, wat verseker dat gaste onthaal word en na hartelus kan ontspan. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en eetarea. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en WiFi-toegang. Dit maak oop op 'n patio wat oor die swembad uitkyk, 'n gunstelingplek gedurende die somermaande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang