Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Key Largo

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in 'n veilige oordstyl-kompleks in Kingsburgh, aan die Suidkus. Die eenheid het 'n pragtige see uitsig beskikbaar.

Die eenheid het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar. Die eenheid is nie geskik vir 5 volwassenes nie.

Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis, asook onderdakparkeerplek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en bad handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swem handoeke saambring. Beide slaapkamers het dak waaiers beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit in lugversorging in leefarea en n Smart TV met Wifi. Gaste moet hul eie inteken besonderhede saambring vir Netflix en om DStv Stream te gebruik.

Daar is 'n swembad, tennisbaan en wasgoedgeriewe in die kompleks.

Vir gaste se gerief is daar braai geriewe reg langs die eenheid beskikbaar.

Die eenheid word as 'n geheel uitverhuur en kamers kan nie afsonderlik bespreek word nie. Die eenheid word ook bestuur en skoongemaak deur die eienaar wat net 10 minute van die eenheid af woon. Gaste word met in- en uitklok deur die eienaar verwelkom en afgesien.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste kan swem, duik, branderplankry en vlieërbranderry in die area.

Let asb. daarop dat die beheerliggaam se reëls ten alle tye gehoorsaam moet word en dat daar onder geen omstandighede meer as 5 gaste, insluitend volwassenes, kinders en babas, toegelaat word nie. Indien die reëls nie nagekom word nie sal uitsetting sonder terugbetaling geskied.

Troeteldiere word nie in die kompleks toegelaat nie. Gaste word vriendelik versoek om ander inwoners in die kompleks in ag te neem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b59b32d97d5277a754af8e019028b319074f732ef04542d96467ad67491fbe1e1701f6a3f5f2d3d40ac2ac4bb2ee566d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 47 5 1 5 5 Topham Road Doonside 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.07291772779 30.872883447011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang