Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 La Caribe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

43 La Caribe is 'n selfsorghuis op die grondvloer in Jeffreysbaai, die branderplankry-hoofstad in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en TV, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien.

Gaste kan kies om te gaan kajak vaar, die dag op die strand deurbring, of by Wacky Waterpark. Restaurante soos Marina Nina's, Die Walskipper en Tapas Restaurant & Beach Venue is almal binne maklike bereik geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gertha W
Saam met lewensmaat
5.0
One of our best stays ever. Fantastic place, exceptional host, and very clean. The best accommodation we had thus far. All you need to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gerieflik, skoon en in 'n wonderlikke mooi marina omgewing. Dit is 'n pragtige en smaakvolle gemeubileerde plek met absoluut alles wat jy nodi...
Sien meer
Des 2024
Kerry P
Gesin met tieners
5.0
Epic memorable stay. Amazing stay, had an awesome time. Would definitely recommend for a fantastic holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Quinton S
Gesin met klein kinders
5.0
The best. Peacefully. Love it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Johan K
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Stil en baie veilig. Ons het lekker gekuier en die plek is skoon en groot genoeg vir vier mense.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mary-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
  • Gaste dink 43 La Caribe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Caribe 43, Domingo-weg, Jeffreysbaai, 6330, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45449dc2e85c735b8be24624038afbfd5b307c32170dd2773c41d7b5bf34ffa23606d4d3dc0b2e7a06d932efa69af06698ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 43 La Caribe Domingo Way 6330 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0707206 24.9162288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang