411 On Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 411, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
411 On Park is 'n ruim selfsorghuis met see- en berguitsigte in Pringlebaai. Minder as 2 km se stap na die hoofstrand en 'n gerieflike 500 m se stap na die dorp se winkels en restaurante.
Die huis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 2 aparte badkamers wat elk met 'n stort toegerus is.
Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n TV met DStv. Wi-Fi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n kombinasie-yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, 4-plaat kookplaat en oond, ketel, broodrooster en 'n spens. Die huis het 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en wonderlike uitsigte.
411 On Park beskik ook oor 2 onderdakparkeerplekke en 2 parkeerplekke op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Parkweg 411, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 411 On Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkweg 411, Pringlebaai, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang