41 Whale Rock Estate
Kry 50% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whale Rock Estate 41, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
41 Whale Rock Estate is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige seekompleks in Westcliff, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.
Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n etenstafel met 4 stoele. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens en gedeelde braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Whale Rock Estate 41, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whale Rock Estate 41, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang