409 The Signature
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, Dewaterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
409 The Signature is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Signature-gebou in De Waterkant, 'n ideale opsie vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude klerekas, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir aandete en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n oulike balkon met sitplek, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkeerplek en 24-uur-sekuriteit word voorsien, en gaste sal naby lewendige kafees, restaurante, winkels, naglewe, die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Liddle Street, Dewaterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, Dewaterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang