4Winde
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breëstraat, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4Winde bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Langebaan geleë is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort in.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af, en die woonstel is met trappe toeganklik. Die plaaslike Spar-supermark is binne stapafstand.
Die woonstel is minder as 5 minute se stap vanaf die hoofstrand, restaurante, kajak- en staanroei-verhuur, asook 'n seilplankry-gespesialiseerde diens geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 189
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Breëstraat, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4Winde het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breëstraat, Madriko 26, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang