Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Shabay Villa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Shabay Villa is 'n selfsorgmeenthuis wat in 'n kompleks naby Manaba-strand in Margate geleë is. Die woonstel bied 'n 180-grade see-uitsig vanaf die sitkamer, patio en hoofslaapkamer. Gaste kan dit geniet om walvisse en dolfyne in die verte te kyk terwyl hulle buite op die patio of in die tuin braai.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei om te gebruik. Die aangrensende leefarea bied rusbanke om op te ontspan, en daar is 'n 32-duim-platskerm-TV met DStv. Gaste is welkom om van die braai buite op die patio of in die tuin gebruik te maak.

Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot tropiese tuin wat oor die swembad uitkyk. Daar is 1 toegewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. 'n Bykomende oop parkeerplek vir 'n sleepwa is beskikbaar in die sleepwapark.

4 Shabay Villa is binne 850 m vanaf Lucien-strand en die Manaba-getypoel. Die area is 'n visserman se droom, met ongelooflike visvang redelik naby die kompleks.

Die kompleks het watertenks en word nie deur wateronderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 Shabay Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 7, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6051f6068675838ba32286b49af073d1d0a8ad37c7872f39b3dc95a229f55a82bb2e0b762b7e13d6ce184f55f470487306b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 7 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.850616692213 30.386610623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang