Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riveria Wharf, Entrada Nr. 4 Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Esme S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Lieflike moderne eenheid met al die ekstras. Lugversorging, internet, wasmasjien, droër, spasie, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Riveria Wharf, Entrada Nr. 4 Apartment
Baie dankie! Ons streef daarna om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel. Hoop om jul gou weer te sien.

Lindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, perfekte ligging. So lekker gebly, perfek geleë, sien uit na ons volgende vakansie daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Riveria Wharf, Entrada Nr. 4 Apartment
Baie dankie! Sien uit om jul weer te sien!

Elzanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier, stapafstand van die strand, kinders kon veilig oral ry. Baie lekker plekkie, baie pakplek met bederfies deur die eienaar vir elkeen was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Riveria Wharf, Entrada Nr. 4 Apartment
Dankie, bly julle kon dit geniet!

Comien N
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2025

Netjies en skoon met alles wat jy sou nodig hê vir 'n nag of 2 se verblyf. Ons het lekker geslaap en die eenheid is goed uitgerus met alles wat jy nodig kan hê. Ek weet dit is nie die verantwoordelikheid van die eenheid se eienaar nie, maar die dak van die kompleks is baie onnet en dit is nie 'n plesier om daar bo te wees nie. Julle kan dit dalk met die kompleks se opsigter opneem. Die TV het ook nie gewerk nie, die HDMI-kabel was nie aan 'n boksie gekoppel sodat mens die smart TV kon gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Riveria Wharf, Entrada Nr. 4 Apartment
Baie dankie vir jou terugvoering, Comien. Die TV is definitief in werkende toestand en het die nuutste “smart TV Media Stick”, dis direk agter die TV. Ons het nou duidelike aanwysings vir hierdie stokkie se gebruik uiteengesit om vir ons gaste dit te vergemaklik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natalweg 1, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7737e77baab40463e218bf2cd8c5c1ffe24db44a7c81be0242d01806e8c7a85db11082e0dd676f965a7eab8575cbdb522dfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118884690877 22.117788485271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang