4 On Juweel
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Juweel Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
4 on Juweel is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Randburg, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die ruim huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Albei kamers beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware in. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n gemeubileerde patio met sitplek buite, 'n kaggel, 'n pizza-oond en 'n braai-area wat alles oor die welige tuine uitkyk. Gaste kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet, en veilige parkeerplek is regdeur hul verblyf beskikbaar. Vir diegene wat wil verken, is Montecasino Bird Gardens net 3,7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marten Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Juweel Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2188, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Juweel Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang