Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inner Harbour Charm @ 38

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 6, 38 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Inner Harbour Charm @ 38 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel met lieflike uitsigte oor Durban-hawe. Die woonstel is in die Point Waterfront-woonstelkompleks, 'n hawefront-eiendom, net 1 km vanaf uShaka Marine World geleë.

Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Addisionele matras kan gereël word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat lieflike uitsigte oor die Durbanse hawe het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, goeie ligging vir bootreis oorslaap. Pragtige plekkie naby hawe wat baie gemaklik was vir ons wat op bootreis gegaan het.
Feb 2025
Juanita V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Super fantastic. Clean, peaceful and relaxing. The apartment was clean, decor beautiful. Parking was great. Security super f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Louise C
5.0
Gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly, die plek is pragtig en baie netjies. Dit het presies voldoen aan ons behoeftes. Die eienaar is vriendel...
Sien meer
Jun 2024
Antoinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, so mooi en skoon. Voel so veilig met sekuriteit in gehou. Fantastiese plek. Baie veilig! Die mooiste uitsig. Plek is baie netjies en skoon...
Sien meer
Jan 2024
Francois C
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie goed gewees. Perfek as jy op die MSC gaan. Baie naby. Was wonderlik gewees. Sal weer terugkom.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maarya Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Signal-weg 6, 38 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inner Harbour Charm @ 38 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 6, 38 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b52055e04a970b0f23872d5837bae73a261d342e6ad3794ef395847395e3eaf732dd75c974164ae284a0d8ae3a8d2a92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 6 Signal Road, 38 Eastpoint Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.87242695505 31.050656639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang