31 Protea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
31 Protea is 'n selfsorghuis in die hartjie van Humansdorp. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groot gesin of 'n groep kontrakteurs, aangesien hierdie eiendom naby die middedorp is.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en is 'n wonderlike plek om met 'n boek te ontspan.
Buite is 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humansdorp Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Protea Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang