303 Beach Road Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders en babas is welkom.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
'n Addisionele heffing is van toepassing vir laat inklok na 18h00, met 'n verdere heffing vir inklok na 22:00, betaalbaar met aankoms.
Geen harde geraas word ná 21:00 PM toegelaat nie, en algehele stilte word na 23:00 PM vereis.
Rook is streng verbode, en oortredings kan lei tot 'n boete.
Daar kan van gaste verwag word om afskrifte van identifikasie- of paspoortdokumente te verskaf vir registrasie by die geboubestuurder.
'n Maksimum van 2 besoekers word enige tyd toegelaat, en slegs geregistreerde gaste mag oornag.
'n Dokument wat die huisreëls uiteensit, moet met inklok geteken word.
Vir maandelikse huurgeld (30+ nagte), is elektrisiteitsverbruik per maand beperk op grond van die eenheidgrootte.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Beach Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang