Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VB Escape

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

VB Escape is 'n selfsorg-gastesuite met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Brenton On Lake, Knysna, Wes-Kaap geleë is. Dit is 'n ideale verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek maar steeds naby die strandmeer, see en woud is.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders van 6 jaar of jonger. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, 'n TV en 'n net-kind-rusbank vir 2. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n patio wat met buitemeubels en braaigeriewe ingerig is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die privaat, omheinde tuin. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid van die plek laat jou gou ontspan. Dit is die rustigste plekkie tussen groot bome in die mooiste omgewing. Die bokkies wat orals in die...
Sien meer
Feb 2025
Raubie R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil in die natuur. Die woonstel was goed ingerig. Ons het heerlik gebly!
Feb 2025
Samantha S
5.0
Lovely hosts and accommodation. Cottage was well equipped and comfortable. Hosts were very helpful. Hope to stay with you again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marguerite C
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die wonderlikste verblyf ooit. Lovely stay, very clean and tidy, such nice people! Will recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frans E
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang vir die naweek, alles was aan ons gewys en verduidelik. Ons was ook toegelaat om die Sondag late...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink VB Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1acdf83643976cd024cd31da4795a2a13310fde5464762d182aed9533a03efaf73d62b94ef795c92be5139b10c902f7ff25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 301 Steenbras Avenue Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058632323709 23.022569939404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang